Reunie (Discussion Topic) - Kuswag Hoerskool - Alumni.NET
Information
    High School/Secondary School
    Amanzimtoti, Kwazulu-Natal, South Africa
Moderator
Alumni.NET News




Topic:Reunie
Displaying posts (1 - 3) out of 3

Gavin JoosteHi NinaJamer dat ek nou eers met jou kennis weer maak.Ek het onlangs ook so iets proebeer maar slegs 8persone gekry toe hoor ek jy is in Pretoria .Gaan dit goed met jou?Ek weet nie of jy my nog sal onthou nie Gavin Jooste. Ek daai tyd met Heidie uitgegaan en ons was n mal klomp wat altyd saam goed gedoen het,solank ons dit op die strand of op ons motorfietse kon doen.


about 8 hours agoReport

Nina MollemaHi GavinEk mag al oud wees maar nog nie so oud dat ek jou sal vergeet nie! Ek onthou jou nog van Std 5 se busry af in Beachweg! Ek sien Heidie nogal baie, sal groete stuur as ek haar weer sien. Wat doen jy deesdae? Nina


about 2 days agoReport

Nina MollemaHallo aan enige 1982 Kuswagters!'n Klompie van ons beplan om 'n reunie teen die einde van die jaar te hou. As jy belangstel, laat my asb. weet.GroetnisNina Mollema


about 6 days agoReport


Help Bot | FAQ | About Us | Terms & Conditions | Privacy
Copyright ©  Alumni.NET, Patent Pending